welkom in Joey's world
     
Hut Bladsy

Hoekom

Kiekie bladsy

Praat met my

Handage Websaaits

 
hut bladsy

hallo julle almal an die anderkant van die screen hier loop die dinge as volg

ek het by die werk gesit en niks doen nie to dag ek maar ek sal n web site aan mekaar slat en nou kyk net jy het toe besluit om na my ferveelt gyt te kom kyk

well as jy my eerste hans ken dan weet jy seeker dat ek maklik kan geamuse word en nee dit is nie n tik of spel fout nie maar dankie dat jy op gemerk het darvan al teen die tyd

so ek sal jou nou maar los lat jy maar na die res van die crap kyk wat op die site is so dankie vir jou tyd en hoopelik is jy ook nou by die werk en mors nie jou eie geld nie.

 

     

Update timing

hierdie web site sal ek elke keer as ek verveeld by die werk is update of as iets moerse gebeur dan sal ek almal laat weet.


 


 




.
 
   
 

jy is nou nog steets op my site haha